Call Us on (015) 534 2006

Klein Wildsplasie

Sale ID: 396

Price: R3,850,000
Hierdie plaas bied die volgende verbeteringe:

• 127.36ha
• 3 ruim slaapkamerhuis met buitegeboue en motorhuis
• Kombuis met ingeboude kaste
• Groot opwas met ingeboude kaste
• Woon-/eetkamer, sitkamer, oop stoep, toegeboude stoep
• Studeerkamer, 4 toilette, 2 vol badkamers, dakwaaiers & lugverkoelers
• Groot slaapkamers. Hoofslaapkamer het ‘n ruim instap-klerekas
• Groot plaaswerf met elektriese omheining
• Sekuriteitskameras met monitors
• 4 klein wildkampe by die huis.
• Eskom-krag
• 2 groot wildkampe, 4 klein wildkampe toegespan met 2.4m wildheining. 7km wildheining in totaal
• 2 toegeruste boorgate met dompelpompe. Een boorgate nie toegerus nie
• 3 groot sementdamme
• 2 sementkrippe
• Wildsuiping
• 6 gronddamme
• Laaiplek
• Binneplaas: Rustig en Veilig
• Goeie weiding met goeie water

Wild:
±50 rooibokke, ±10 elande, njalas vlakvarke ±10 swartwitpense, kleinwild

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Address:

Musina

Farm 396 Musina

Contact Us

[caldera_form id=”CF5b30a70dcc482″]