Call Us on (015) 534 2006

Klein Wildsplasie: 184ha

Sale ID: 397

Price: R2,750,000

Hierdie plaas bied die volgende:

• Ou woonhuis met buitegeboue. Benodig opknapping. Omhein
• Aangrensend aan plaas 396
• Wilwerend omhein
• ±8 gronddamme
• 2 wildsuipings
• 3 boorgate waarvan een toegerus met elektriese dompelpomp
• Sinkstoor
• Wild : Gemsbok, duikers, steenbokke en vlakvarke
• Binneplaas baie veilig en rustig
• Eskom-krag

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Address:

Musina

397 Musina Wes

Contact Us

[caldera_form id=”CF5b30a70dcc482″]