Call Us on (015) 534 2006

Plaas 430: Musina Wildplaas met lodge en besproeiing – 844ha

Sale ID: 430

Price: R15,300,000

Plaas 430: Musina Wildplaas met lodge en besproeiing – 844ha

Prag ontwikkelde plaas
Lodge bestaan uit 13 en suite eenhede, kombuis en swembad
3 x woonhuise
Toegeboude stoor
Volledige slagkamer met koel- en vrieskamer
4,75ha lusernland onder spilpunt met kunsmisspuit
Land geëlektrifiseerd omhein
3 x toegeruste boorgate, 4 x wildsuipings
3 x boogskuilings
Wild: Swartwitpense, njalas, elande, gemsbokke, hartwater springbokke, kameelperde, waterbokke, zebras, blouwildebeeste, koedoes en rooibokke
Eskom-krag
Langs N1 geleë

 

Prys: R15,300,000-00

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Address:

Musina

Musina, Limpopo

Contact Us

[caldera_form id=”CF5b30a70dcc482″]