431 Maasstroom: Wildplaas met Besproeiing – 1422ha
- Netjiese ontwikkelde plaas
- 2 grasdakwoonhuise met swembad
- Groot oop stoor
- Lusern stoor
- Koel- en vleiskamer
- Erf geëlektrifiseerde heining
- 40ha besproeiingslande
- 2 x 11,5ha sirkels
- 11,5ha Agrico-spilpunt (nie verskuifbaar)
- 16ha onder drupbesproeïng
- 2 besproeiingsdamme
- 8 x toegeruste boorgate
- Aansoek om waterregte vir besproeiing gedoen
- Wild: Koedoes, gemsbokke, kameelperde, blouwildebeeste en rooibokke
- Jagkamp
- Plaas geëlektifiseerde wildwerende heining
- Plaas grens aan teerpad
- Eskom-krag
Prys: R 7700 per hektaar
Navrae: Jack Klaff: 0828082471