Call Us on (015) 534 2006

Plaas 434

Musina: Wildplaas – 4800ha

Prag ontwikkelde wildplaas
Netjies 4-slaakkamer dubbelverdieping woonhuis
Elektrifiseerde heining om erf
Nog 2 huise wat as jagkamp gebruik word
Reuse kremetartbome met groot kop, rante en slote
6 x toegeruste boorgate
5 x gronddamme
7 x wildsuipings met 5 x boogjag- en geweerskuilings
Wildwerend omhein
Wild: Kameelperde, gemsbokke, elande, sebras, waterbokke, koedoes, rooibokke
Eskom-krag
Langs teerpad geleë

Prys: R5,750-00 p/ha

Contact:

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Musina Wildsplaas 4800ha

Contact Us

Enquiries