Plaas 448
Vivo: Wildsplaas in sandveld – 747ha
- Prag bosveldplaas geleë in sandveld
- Groot bome
- Grasdak-herberg betaande uit 3 chalets met sentrale ontspannings area
- Swembad
- Slagkamer met koelkamer
- Elektriese heining om erf
- 50kva kragopwekker
- Sonpaneelkrag stelsel
- 4 x 5000 liter watertenks
- 2 boorgate ( 1 toegerus).6 x boogskuilings.4 x wildsuipings
- Wild: Gemsbokke, elande, kameelperde, rooihartebeeste, njalas, sebras,waterbokke, blouwildebeeste, koedoes en rooibokke
- Binne-plaas
Prys: R6,500,000
Address:
Vivo, Limpopo
Vivo, Limpopo
Contact Us
[caldera_form id=”CF5b30a70dcc482″]