Call Us on (015) 534 2006

Plaas 460 : Mopane: Wildplaas -1760ha

  • Netjiese wildplaas langs N1
  • Mooi lodge (slaap 25 mense)
  • Swembad en 2 lapas
  • Woonhuis
  • Stoorkamers
  • Volle toegeruste vleiskamer met koelkamer
  • 4 x boorgate (1 in gebruik)
  • 7 x gronddamme
  • 3 Sementdamme
  • Wild: Kameelperde, Elande, Gemsbokke, Blouwildebeeste, Waterbokke, Sebras, Njalas,
    Koedoes,Volstruise en Rooibokke
  • Wildwerend omhein
  • Eskom-krag
  • Prys: R15,500,000

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Address:

Mopanie, Limpopo

Mopanie, Limpopo

Contact Us

Enquiries