461 Besproeiing- en Wildplaas. Marken – 611ha
- Langs die Lephalarivier geleë
- Damwal in rivier
- Ongeveer 1,8km rivierfront
- 2 x 31ha Valley-spilpunte
- 62ha onder besproeiing
- Nog 40ha plus se lande kan gemaak word
- Pompstasie
- Pomp direk uit rivier met 90kw USB pomp
- 3 woonhuise
- Toegeruste boorgat
- Wild: Blouwildebeeste, sebras, koedoes en rooibokke
- Wildwerend omhein
- Pakstoor
- Eskom-krag
Prys :R31,000,000
Address:
Marken, Limpopo
Marken, Limpopo
Contact Us
[caldera_form id=”CF5b30a70dcc482″]