Call Us on (015) 534 2006

462 – Tshipise: Wildplaas – 1353ha

  • Mooi groot slote en kremetartbome
  • 4-slaapkamerwoonhuis met 2 badkamers.
  • Lapa en swembad
  • Groot stoor
  • Koel- en vleiskamer
  • 3 toegeruste boorgate
  • 2 x sementdamme
  • 7 x wildsuipings
  • Wild: Koedoes, Rooibokke, Elande, Gemsbokke, Waterbokke, Blouwildebeeste en Sebras
  • Eiendom is met 2 plase wildwerend omhein
  • Wild teëlkamp
  • Naby teerpad geleë
  • Eskom-krag

Prys: R8,200,000

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Address

Contact Us

Enquiries