2 Plase wat saam verkoop word: (grens aanmekaar)
Eerste Plaas: (Blaai af na Tweede Plaas – onderaan)
Dendron:Beesplaas met besproeiing – 1109ha
- Goeie weidingsplaas
- 2 woonhuise
- 2 store
- 3 beeskrale
- Kleinvee kraal
- 5 toegeruste boorgate
- Ongeveer 19,8ha landerye
- 3 sementdamme
- 14 weikampe
- Koedoes en rooibokke
- Langs teerpad geleë
- Eskom-krag
Prys:R15,000,000
Navrae: Jack Klaff: 0828082471
Tweede Plaas:
Dendron: Beesplaas met besproeiing – 428ha (Plase word saam verkoop, grens aanmekaar)
- Goeie weidingsplaas
- 2 Woonhuise met woonstel
- 3 Toegruste boorgate
- Sementdam
- 2 Beeskrale
- 9 Weikampe
- Ongeveer 20,7ha landerye
- Binne plaas
- Koedoes en Rooibokke
- Eskom-krag
Prys: R6,500,000-00
Navrae: Jack Klaff 0828082471