Call Us on (015) 534 2006

Plaas 486: Alldays: Wild- en Beesplaas – 2050ha

  • Netjiese bosveldplaas
  • Groot gedeelte is sandveld
  • 4 slaapkamerwoonhuis met stoor, koelkamer, slag- en vleiskamer
  • 4 x jagter slaapkamers met en suite badkamers
  • 4 toegeruste boorgate
  • Beeskraal
  • 2 sementdamme
  • Wildwerend omhein
  • Wild nie ingesluit nie (onderhandelbaar)
  • Eskom-krag
  •  
  • Prys:R20,200,000

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

 

Address:

Alldays

Alldays, Limpopo

Contact Us

Enquiries