Call Us on (015) 534 2006

Plaas 492 Messina-Oos Wildsplaas

  • Ongeveer 2.5km Sandriver-front
  • 3-slaapkamer woonhuis
  • 2-slaapkamer woonstel
  • 2 groot store
  • Jagkamp met 4 en suite chalets met lugversorging
  • Lapa en braai
  • Vleis- en koelkamer
  • Ongeveer 28ha lande
  • Ongeveer 27ha lande bewerkbaar
  • Elande, gemsbokke, waterbokke, koedoes, rooibokke en njalas
  • Eskom-krag
  •  
  • Prys R12,000,000

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Musina East

Contact Us

Enquiries