Plaas 434
Musina: Wildplaas – 4800ha
- Prag ontwikkelde wildplaas
- Netjies 4-slaakkamer dubbelverdieping woonhuis
- Elektrifiseerde heining om erf
- Nog 2 huise wat as jagkamp gebruik word
- Reuse kremetartbome met groot kop, rante en slote
- 6 x toegeruste boorgate
- 5 x gronddamme
- 7 x wildsuipings met 5 x boogjag- en geweerskuilings
- Wildwerend omhein
- Wild: Kameelperde, gemsbokke, elande, sebras, waterbokke, koedoes, rooibokke
- Eskom-krag
- Langs teerpad geleë
- Prys: R5.750 p/ha
Navrae: Jack Klaff: 0828082471